
Ons kantoor is oop op skooldae — hier is al ons kontakbesonderhede op een plek.
Naam, e-pos, kort nota — en dit beland direk by die kantoor.
Gereelde vrae
Kry vinnige antwoorde oor taal, huiswerk, assessering, kampe en leerderondersteuning.
Totius bied verskeie bemarkingsgeleenthede aan huidige asook potensiële nuwe borge — u ondersteuning help ons om ons ideale te bereik, en bied u besigheid blootstelling en groei.
Elke leerder ontvang jaarliks 'n huiswerkboekie met jaarbeplanning en datums van belangrike skoolgeleenthede. Verskeie advertensiespasies teen minimale koste is beskikbaar.
Verskeie advertensiespasies is op die sportgronde beskikbaar.
Adverteer op ons skool se d6-toepassing vir slegs R300.
Ons webtuiste bied advertensiegeleenthede wat maandeliks opgedateer word — toeganklik vir alle webblad-gebruikers, ouers en leerders. Met ongeveer 600 leerders bied Terrier-ads die geskikte geleentheid om blootstelling aan u besigheidsmerk te bied.
Kontak ons gerus as u meer wil weet oor die verskeie bemarkingsgeleenthede.
bemarking@totius.co.za