

Tegnologie
Robotika
Alle leerders vanaf graad R tot graad 7 ontvang robotika-onderrig as deel van die skoolprogram — praktiese probleemoplossing vir die digitale toekoms.
Bou, toets en verbeter: van speel-gebaseerde ontdekking in die vroeë jare tot meer selfstandige STEM-projekte in die senior fase.








