Sosiale Media

FB-fLogo-Blue-broadcast-2

Welkom by Laerskool Totius

Kinders op koers … leef in Liefde en Lig.

 

Laerskool Totius, waar inspirasie begin, is ‘n bron van lewe.  Een wat sorg,  een wat voed en een wat voorsien. Speel-speel-leer en leer-leer-speel, maak ons ‘n verskil.

 

   Laerskool Totius – waar ons hande vat.

Brad Henry: “A good teacher can inspire hope, ignite the imagination and instill a love of learning.”

Elektroniese leer

Translate »