Aansoekvorms

Die toelatingsouderdom van ‘n leerder tot Laerskool Totius is as volg:

PRE-GRAAD R

Leerders wat vier jaar oud is en in die loop van die jaar vyf word.

GRAAD R

Leerders wat vyf jaar oud is en in die loop van die jaar ses word.

GRAAD 1

Leerders is skoolpligtig in die jaar waarin hulle sewe jaar word.

Vir enige navrae en inskywingsvorm kontak me. Joretha Kruger by finansiële kantoor.

joretha@totius.co.za

Translate »