Skooldrag

Leerders moet die korrekte, voorgeskrewe skool- en sportdrag (somer- en winterdrag) gedurende of ná skoolure, tydens buitemuurse (ko- en ekstra-kurrikulêre ) aktiwiteite dra.

Privaatdrag mag tydens spesifieke geleenthede deur die skoolhoof gemagtig word.

Afwykings van die skooldrag sal slegs in uitsonderlike gevalle toegelaat word.Leerders wat om een of ander rede afwyk van die amptelike skooldrag, moet ‘n skriftelike verduideliking aan die klasonderwyser/es voorlê met die aanvang van die skooldag. Afwykings met verdienste sal slegs vir ‘n kort periode toegelaat word.


Algemene skooldrag

Skooldrag vir Meisies
Somer Kwartale 1 en 4

(grade 1- 7)

rok (jurk) met gordel :    donkerblou
hemp :  wit, kortmou, oopnek
sokkies : wit, kort
skoene : swart, met bandjie of gespe
haarbykomstighede : linte, kammetjies,
haarbande (“alicebands”)
wit, bruin, vlootblou
juweliersware : polshorlosie;
1 standaardoorring of knopie
(silwer/goud) per oor; enige goedgekeurde
mediese hanger of kettting;goedgekeurde kentekens
slegs gr. 1-3 (Vrydae) hemp : Totius-sporthemp
broek : Totius-kortbroek
sokkies : wit, kort
skoene : sportskoene                    voorgeskrewe skoolsweetpak
Winter Kwartale 2 en 3
Leerders mag ‘n keuse t.o.v. 1 of 2 uitoefen
(1)                                                                   rok (jurk) met gordel: donkerblou
hemp : wit, langmou
das : skooldas
kouse of sokkies : kouse¯ swart langkouse
: sokkies¯ grys met skoolkleure
skoene : swart, met bandjie of gespe
haarbykomstighede : soos vermeld by somerdrag
trui : donkerblou, v-hals met Totius-skoolwapen
* baadjie : donkerblou met Totius-skoolwapen
* windjakker (slegs tot by skool gedra – dan uitgetrek) : donkerblou met wit of blou ritssluiter
(2)
sweetpak : voorgeskrewe skoolsweetpak
hemp : Totius-sporthemp (kort- of langmou)
sokkies : wit, kort
skoene : sportskoene
Skooldrag vir Seuns
Somer Kwartale 1 en 4

(grade 1- 7)

broek : grys, lank of kort
hemp (met skoolwapen) : wit, kortmou,oopnek
sokkies : grys met skoolkleure
skoene : swart toeryg met swart veters
slegs gr. 1-3 (Vrydae) hemp : Totius-sporthemp/ -broek
sokkies : wit, kort
skoene : sportskoene
Winter Kwartale 2 en 3
Leerders mag ‘n keuse t.o.v. 1 of 2 uitoefen
(1)
broek : grys, lank of kort
hemp : wit, langmou
das : skooldas
sokkies : grys met skoolkleure
skoene : swart, toeryg met swart veters
juweliersware : polshorlosie; enige goedgekeurde mediese hanger of ketting;
goedgekeurde kenteken
trui (langmou) : donkerblou, v-hals met Totiusskoolwapen
baadjie (leerderraad) : donkerblou met Totiusskoolwapen
windjakker (slegs tot by skool gedra en dan uitgetrek)
: donkerblou met wit of blou ritssluiter
(2)
ii) sweetpak : voorgeskrewe skoolsweetpak
hemp : Totius-sporthemp (kort- of langmou)
sokkies : wit, kort
skoene : sportskoene
Sport Seuns/dogters Sportdrag
Tennis Meisies Totius-sporthemp, Totius-kortbroek,
wit sokkies en tennis-
skoene (oorwegend wit en donkerblou)
Seuns Totius-sporthemp, Totius-kortbroek, wit sokkies en tennis-skoene (oorwegend wit en donkerblou)
Krieket en Mini-krieket Seuns Totius-sporthemp, Totius-kortbroek, sportskoene (oorwegend wit en donkerblou)
Skoolpet (opsioneel)
Landloop Meisies Donkerblou kortbroek, Totius-sporthemp
*   Hardloopskoene is opsioneel
Seuns Donkerblou kortbroek, Totius-sporthemp
*   Hardloopskoene is opsioneel

Dra van juwele:

Toelaatbaar (meisies en seuns):

  • polshorlosie
  • mediese bandjie of hangertjie
  • amptelike lapelwapens van die skool

Toelaatbaar (slegs meisies):

  • een oorkrabbetjie per oor (silwer of goud)/dieselfde per oor
Translate »