ONS MISSIE
Wanneer ons na Laerskool Totius kyk, sien ons ‘n skool
1. Van uitnemende gehalte, wat insluit: |
KERNPROSESSE |
|
2. Waar die beste belang van ons leerders in die middelpunt staan van alles wat ons doen. |
ONS |
Leerders |
3. Waar opvoeders in goeie omstandighede werk en op innoverende wyse as rolmodelle funksioneer. |
Opvoeders |
|
4. Waar ouers meelewend en konstruktief saam met die skool dink en doen. |
Ouers |
|
5. Waar hoë morele waardes uitgeleef word en waar ons leerders hierdie waardes aanleer, insluitende; |
ONS MORELE |
|
6. Waar leerders in geborgenheid en veiligheid tot hulle volle potensiaal in hulle volle menswees opgevoed word, met ‘n gesonde balans tussen die verskillende fasette van hulle lewens. (intellektueel, fisies, geestelik, sosiaal en kultureel) |
HOLISTIES BALANS |
|
7. Waar leerders opgevoed word om later gemaklik, suk- sesvol en met vertroue te kan funksioneer in die Suid-Afrikaanse werklikheid binne die vroeg-21ste eeuse wêreldwye gemeenskap. |
REALISTIES EN |
|
8. Waar daar ruimte is vir opvoeders en leerders om hulle godsdienstige oortuigings uit te leef |
GODSDIENS |
|
9. Wat Afrikaans as onderrigtaal gebruik, binne die ruimte van die taaltransformasieplan. |
TAAL |